Tuesday, December 7, 2010

32. ✿ n Boesman Gebed ✿


- You can click on the Pictures to Enlarge them - 


"Die Onse Vader"

"Onse Vader wat doer êrns vêr bo in die bloulug is, diese warm dag wil ikke op myse kniege tot U kom bid:

Lat U se koningskap tog by ons kom, en lat U se grootheid hier tissen ons staan gemaak kan worre, en lat U se wil gebeure doer bo by U rond, net so gebeure hier by ons Boesm’land se grond.


Gee ons vandag onse tjai-impie kos en vergewe ons, onse sondige gemors, sos ons die ander minse sin vergeef. 

Here lat die kwaad doen goerterse wye draaie om ons loop en gee tog samblief Here lat die duwel nie naby kom nie. 


Die minse doen sulke lelike goerters teen my, maar help tog samblief dat ik dit nie sal raak sien nie, dan sal U mos ok nie myne raak sien nie. 

U is vir altyd en vir altyd. 

Amene my groot Kroon."




- To Share this with a Friend -


‘right click' on the ‘link’ below and then 'copy' the ‘Link address’



No comments:

Post a Comment